Translate: As discussed telephonically, we would like advice on correct treatment of Sand Olive which is taking over large areas of veld in the Rustenburg area. We need the results to be permanent and for grass to re-establish.
Ferdi Jordaan antwoord: Sand Olien (ook soms Yster Bossie) Dodonaea viscosa variëteit angustifolia
Twee GEREGISTREERDE (bewese effektiwiteit!) produkte uit Arysta se stal is beskikbaar:
1. Kaput 100 Gel. Hier moet die plante net bo die grond afgesaag word en Kaput onmiddellik daarna aangewend word op die stomp. Dis nou vir groter plante.
2. Vir plante korter as 2m, kan mens Impala EC aanwend as ‘n loofbespuiting.
Aangesien Sand Olien immergroen is, kan mens wegkom met somer- of winterbehandelings, maar wat loofbespuiting met Impala betref, is somer dalk beter. (die proewe is toe gedoen).
Daar is deeglike navorsing om die effektiwiteit van beide bostaande produkte te bepaal en ek kan bevestig dat beide hoogs effektief is (verskaf permanente beheer), mits dit korrek aangewend word. Die navorsing was juis die gevolg van navrae tov chemise beheer uit die Swartruggens-omgewing.